Projekte

Ons het met ’n hele verskeidenheid landbou-ondernemings regoor Suider-Afrika gewerk.

Hier is ‘n paar voorbeelde:

DRUPBESPROEIING

KLIËNT: Mudiwa Farming

LIGGING: Zimbabwe

GEWAS: Bloubessies

SOORT BESPROEIING: Inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Mouton Citrus

LIGGING: Citrusdal, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Sitrus

SOORT BESPROEIING: Inlyn lae vloei drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Mashare Berries Farming

LIGGING: Kavangorivier, Namibië

GEWAS: Bloubessies

SOORT BESPROEIING: Inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Louterwater Landgoed

LIGGING: Joubertina, Oos-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies onder netstrukture

SOORT BESPROEIING: Inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Fruitful Group

LIGGING: Grabouw, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies

SOORT BESPROEIING: Knopie-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

KLIËNT: Eikenhof

LIGGING: Porterville, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Avokado’s onder netstrukture

SOORT BESPROEIING: Lae vloei inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Six33 ─ Berrybase

LIGGING: Wolseley, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies

SOORT BESPROEIING: Inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Strathbreede Farm

LIGGING: Wolseley, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies onder netstrukture

SOORT BESPROEIING: Knopie-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

KLIËNT: Denau Farming

LIGGING: Rawsonville en De Doorns, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Sitrus en tafeldruiwe

SOORT BESPROEIING: Lae vloei inlyn-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Sampada Agri, Leeuwenhof-projek

LIGGING: Modimolle, Limpopo, Suid-Afrika

GEWAS: Aarbeie in tonnels

SOORT BESPROEIING: Knopie-drupbesproeiing en oorhoofse verkoeling met mikro-spuite

GROEIMEDIUM: Substraat

KLIËNT: Sandvliet Boerdery

LIGGING: Groblershoop, Noord-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Pekanneute

SOORT BESPROEIING: Ondergrondse lae vloei drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Lankgelê

LIGGING: Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Soetrissies en bloubessies

SOORT BESPROEIING: Knopie-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

KLIËNT: Six33 – Hoopenberg

LIGGING: Muldersvlei, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies

SOORT BESPROEIING: Knopie-drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

MIKRO-SPUITE

KLIËNT: Altius Trading

LIGGING: Greyton, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Appels en pere

SOORT BESPROEIING: Mikro-spuite

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Somersfontein

LIGGING: Grabouw, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Appels

SOORT BESPROEIING: Mikro-spuite

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Maloney’s Eye

LIGGING: Krugersdorp-omgewing, Gauteng, Suid-Afrika

GEWAS: Kersies onder netstrukture

SOORT BESPROEIING: Mikro-spuite en oorhoofse afkoelstelsel

GROEIMEDIUM: Grond

KLIËNT: Fall Creek Farm & Nursery

LIGGING: Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Bloubessies in kweekhuise

SOORT BESPROEIING: Oorhoofse mikro-spuite met voedingsbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

OOPLAND BESPROEIING

KLIËNT: Mashare Farms

LIGGING: Kavangorivier, Namibië

GEWAS: Verskillende graansoorte en ander kontantgewasse

SOORT BESPROEIING: Spilpunte

GROEIMEDIUM: Grond

HIDROPONIKA

KLIËNT: Lebombo Cape

LIGGING: Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Soetrissies en bloubessies

SOORT BESPROEIING: Besproeiing, klimaatbeheer, dreinering en stoor van dak-afloopwater

GROEIMEDIUM: Substraat/Grondloos

KLIËNT: Greendrop Farms

LIGGING: Joostenberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Blaarslaai en kruie

SOORT BESPROEIING: Besproeiing, klimaatbeheer, dreinering en stoor van dak-afloopwater

GROEIMEDIUM: Grondloos

KLIËNT: Cannabis Research Institute

LIGGING: Piketberg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Kannabis

SOORT BESPROEIING: Drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

KLIËNT: Mr Connection

LIGGING: Montague Gardens, Wes-Kaap, Suid-Afrika

GEWAS: Cannabis

SOORT BESPROEIING: Drupbesproeiing

GROEIMEDIUM: Substraat

CH ISO LOGO 2021 APPROVED
SABI
MAATSKAPPY LID
SUID-AFRIKA

Worcester Pad, Grabouw,
Wes-Kaap, 7160

+27 (0)21 859 424
info@cherryirrigation.com
NAMIBIË

52 Industria Straat, Lafrenz,
Windhoek, 9000

+264 (0)83 330 0440
infonam@cherryirrigation.com

Cherry Irrigation © 2022 – All rights reserved.    |    Site by Firefly Studio and Lemonade Hub
Download terms & conditions