Cherry Irrigation spesialiseer in die ontwerp en implementering van alle soorte besproeiingstelsels in die landbou. Ons ondervinding van meer as 35 jaar word gerugsteun deur die klem wat ons op nuwe metodes en tegnologie lê.

“Ons verskaf kundige advies en praktiese ondersteuning sodat ons kliënte groeisukses kan hê, en dit maak ons die besproeiingsmaatskappy wat mense wíl kies”

– Willem Mostert, direkteur 

Besproeiingsontwerp en konsultasie

Ons SABI-goedgekeurde ontwerpers verskaf volledige of pasgemaakte ontwerp- en konsultasiedienste.

Verskaffing

Ons verskaf besproeiingstoerusting van hoë gehalte regoor Suider-Afrika.

Installering en onderhoud

Ons is kenners op die gebied van besproeiing-, outomatisering- en sproeibemestingstelsels vir die landbou.

Verwante toerusting en dienste

Ons toerusting en dienste vir waterbestuur vul ons kernbesproeiingsdienste aan.

Kundigheid en ervaring
Gewaarborgde gehalte
Ingestel op volhoubaarheid
Kliëntediens

Kontak ons

Voltooi asseblief die onderstaande vorm en ons kontak jou spoedig: