Ons bied praktiese opleiding aan oor al die produkte wat ons verskaf.
Ons kan die werkverrigting van jou besproeiingstelsel evalueer en aanbevelings oor verbeterings doen.
Ons energie-oudits help kliënte om ondoeltreffende energieverbruik in hul besproeiingstelsels te identifiseer – dit sluit tipies energiegebruik van pompe, hooflyne en besproeiingstelsels in. Ons maak aanbevelings oor kostedoeltreffende opsies.
Ons werk nou saam met vername rolspelers in die alternatiewe energiemark om sonkragoplossings te bied. Moenie huiwer om ons te kontak met enige water- of energieverwante navrae nie.
Ons ontwerp, installeer en onderhou klimaatbeheerstelsels in kweekhuise.
Ons voorsien en installeer grondvogsensors, weerstasies en ander meetinstrumente, om groeitoestande te moniteer.
Benewens ons kernbesproeiingsprodukte, voorsien ons die volgende:
Ons help met:
52 Industria Street, Lafrenz,
Windhoek, 9000
+264 (0)83 330 0440
infonam@cherryirrigation.com
Cherry Irrigation © 2022 – All rights reserved. | Site by Firefly Studio and Lemonade Hub
Download terms & conditions