Topografiese opname

Ons doen ‘n gedetailleerde topografiese opmeting met ons nuutste en akkurate intydse kinetiese (realtime kinematic – RTK-GPS) toerusting of lugfoto’s. Ons bied ‘n professionele lugfotodiens met volle ortoverbeterde mosaïekbeeld en topografiese inligting. Die hoëresolusie-mosaïek is ‘n geskikte plaasvervanger in Google Earth as agtergrond (oorleg) vir beplanning deur die kliënt. Die mosaïek en topografiese produk is geskik vir ingenieurs- en besproeiingsontwerp, byvoorbeeld in CAD- en GIS-stelsels.

Facebook
LinkedIn
Instagram